Archive for April, 2008

Mooi Naweek almal - wees versigtig…

April 30, 2008

Ek het nou al weer sulke grusame stories gehoor oor die paaie laas naweek, dat ek net gou wil se:
RY MOOI, WEES VEILIG, KYK ROND, MAAK SEKER.
Julle is almal spesiaal.
Dankie aan almal wat gecomment het op my lappie - julle is dierbaar!!
Hier is gou nog twee prentjies!
Veilige naweek…
Hierdie is n sak…………………………….. en hierdie is n [...]

Die Ingelse lap…

April 23, 2008

En hier is hy….
 
        
Die lap is klaar en afgelewer. Ek is amper hartseer om dit te laat gaan…
Wat dink julle???

Kragonderbrekings en Deadlines….

April 21, 2008

Ek weet Jaco sal weet presies waarvan ek praat…
Ek het n deadline… ek het n lap wat vandag moet klaar wees en ons is ge “load shed” - Saterdag 10am tot 2pm en - Sondag 10am tot 2pm. 
Dis bietjie erg dink ek!! 
Die groot probleem is nie die verf nie, n kwas kan jy met of [...]

Nog van die Spaanse lap…

April 15, 2008

En dan is dit klaar…
Die lap het sy oorsprong by n braai - om vir die Spanjaarde te wys hoe dit gedoen word in sonnige Suid-Afrika (al het dit honde en katte gereen)!
Die Spaanse antie sien toe die overlay wat ek vir die tafel gemaak het 600 jaar terug en wou opsluit presies dieselfde een [...]

n Fototjie soos belowe…

April 14, 2008

Hierdie is die tafeldoek wat ek Spanje toe gestuur het - laat my weet wat julle dink.  Hy is 1.4×1.4m en het my amper 2 weke geneem om te doen.  Ek is baie trots!!
Rachelle

Lekkerrrrrrr … dis naweek!!

April 11, 2008

Ek sien al die hele week uit na hierdie naweek, nie omdat iets earth shattering gaan gebeur nie, maar sommer maar net.
Ek gaan verf, dis altyd lekker en die kinders gaan party, dis ook mos altyd lekker.  Pa het Army - dis nie altyd so lekker nie, want hy kom bemoerd by die huis en [...]

Ek probeer Da Mario…..

April 9, 2008

Ek is afgeransel en beskou myself as “in die bek geruk” oor ek nie blog nie.  So hier is gou n update…
Ek lewe, die kinders is gesond, die werk is absoluut fenominaal, die RSM Army en die honde is almal gesond - selfs die Worsie. 
Dit gaan goed.
Vir almal wat so getrou wag op n nuwe [...]