Ek probeer Da Mario…..
Ek is afgeransel en beskou myself as “in die bek geruk” oor ek nie blog nie. So hier is gou n update…
Ek lewe, die kinders is gesond, die werk is absoluut fenominaal, die RSM Army en die honde is almal gesond - selfs die Worsie.
Dit gaan goed.
Vir almal wat so getrou wag op n nuwe possie het ek n soet dingetjie gebring:
|
Ingredients 900g (4½ cups) Huletts SunSweet Brown Sugar Method 1. In a heavy based saucepan dissolve the sugar in the milk over a low heat. 2. Add the syrup and the margarine. Bring to the boil and boil for 2 - 3 minutes. 3. Remove from the heat and stir in the condensed milk. Bring to the boil again and boil steadily until it reaches the soft ball stage (when a little syrup is dropped into iced water it forms a ball which flattens of its own accord when picked up with the fingers. About 25 - 30 minutes). 4. Remove from the stove and add the vanilla essence. Beat continuously until the fudge begins to thicken and is almost at setting point. Pour into a greased 27cm x 17cm pan. Cut into squares when almost hard. Makes 54 squares. |
|
Dis fudge - ek het die resep by Jeannie gekry - en dis stunning.
En dan is hier gou n foto van die lap wat ek vir Australie geverf het en laas week weg gestuur het. Ek is baie impressed met myself.
Nou is ek besig met n muurbehangsel wat London toe moet gaan die 20ste April. Die ding moet nog met krale borduur word, so ek beter my vinger uit my oor trek en aan die werk spring.
Ons gesels weer.
Rachelle
April 9, 2008 at 2:52 pm
Ok, so waar is die foto?
April 11, 2008 at 11:32 am
Koooooeeeeeksie’tjie’kie!!!
/me pik i traan
Soooo bly jy lewe nog!!
xxx
April 11, 2008 at 11:48 am
Haai,
Sorry Krista, daar was n slippie, ek sal die foto gou opsit as ek by my eie rekenaar kom.
Biebels, how goes??? Ek mis jou!! Het jy al jou volgende groot Afriaanse treffer geskryf??
R
April 17, 2008 at 10:59 am
Hey Koeks,
Ja jong die resepte is heerlik maar nie so goed vir die figuur nie
LOL
Hoop als gaan baie goed met jou