n Fototjie soos belowe…
Hierdie is die tafeldoek wat ek Spanje toe gestuur het - laat my weet wat julle dink. Hy is 1.4×1.4m en het my amper 2 weke geneem om te doen. Ek is baie trots!!
Rachelle
Hierdie is die tafeldoek wat ek Spanje toe gestuur het - laat my weet wat julle dink. Hy is 1.4×1.4m en het my amper 2 weke geneem om te doen. Ek is baie trots!!
Rachelle
April 14, 2008 at 1:24 pm
Jy het rede om trots te wees. Dis stunning
April 14, 2008 at 5:02 pm
Is nice geverf!
Het nou die dag my ‘equipment’ gaan koop! Bankrotskap! Baie makliker nou dat hulle die teken deel vir mens doen! Maar ek dink ek gaan my eie hand op lap probeer! Die ‘honderde van dieselle’ krap my!
Btw, ek hoop dit gaan goed!
April 15, 2008 at 8:27 am
Baie dankie Jaco en Plattie
Ek sal nog n paar fototjies van hom wys, maar daar is nou groter en beter dinge op die tafel!!
R
April 17, 2008 at 11:02 am
Ek stem saam met Jaco, Stunning Stunning Stunning.
Dit sal baie mooi kombers maak dink net hoe dit sal lyk oor ‘n bed
Ek soek ook so een