Mooi Naweek almal - wees versigtig…
Ek het nou al weer sulke grusame stories gehoor oor die paaie laas naweek, dat ek net gou wil se:
RY MOOI, WEES VEILIG, KYK ROND, MAAK SEKER.
Julle is almal spesiaal.
Dankie aan almal wat gecomment het op my lappie - julle is dierbaar!!
Hier is gou nog twee prentjies!
Veilige naweek…
Hierdie is n sak…………………………….. en hierdie is n “table runner”.
Rachelle


April 30, 2008 at 2:44 pm
Ekke wil ôk hê!
May 1, 2008 at 2:12 pm
Koeksuster baie mooi!!!
May 7, 2008 at 10:59 am
Jinne Koeks, dit is wragtag pragtag!!!!!!!!
May 8, 2008 at 6:44 am
Stunning runner!!
/me likes table runners - dis baaaaaaie classy!
x