Ek moet biets…
May 9, 2008Goeie Vrydag more,
Ek wil net bietjie biets gou. Julle mag gerus maar vir my se ek is vol bol en dat ek regtig niks het om oor te kla nie, ek weet dit reeds en probeer om my blessings elke dag te tel en die goed wat ek so hard voor gewerk het te waardeer. [...]