More, more…
May 19, 2008Goeie more,
Dit is n wonderlike Maandag. Ek sien uit na die week, weer een met hare!
Wat is nuus by julle??
Die naweek was vol Army en dinge - veral met die huidige goete wat hier by ons rond gebeur. Daar word wapens skoon gemaak en kit reg gekry - klink my die ouens is “afwagtend”… Nie [...]