More, more…
Goeie more,
Dit is n wonderlike Maandag. Ek sien uit na die week, weer een met hare!
Wat is nuus by julle??
Die naweek was vol Army en dinge - veral met die huidige goete wat hier by ons rond gebeur. Daar word wapens skoon gemaak en kit reg gekry - klink my die ouens is “afwagtend”… Nie een van hulle kla nie!
Vir die wat wil weet lyk dit asof die petrol prys met so tussen 30 en 35cpl gaan styg op die 4de Junie en die Diesel met so 65 tot 70c. Bad news, huh?
Nou ja, ek hoop julle het n wonderlike week. Wees asseblief versigtig. Wees oplettend en wees veilig.
Ons gesels gou weer
Rachelle
May 19, 2008 at 12:15 pm
Heita Koeksietjie!! Bly dit gaan goed daar! xx
May 20, 2008 at 8:28 am
Lekker week vir jou ook Koeksuster. Die petrol prys is slegte nuus, ons gaan swaar trek.
May 22, 2008 at 5:14 am
Koeksietjie - dis laaaaaaankal nie meer Maandag nie, skat!
x
June 2, 2008 at 8:41 am
Koeks??? Hulllllooooooooooo??
June 2, 2008 at 10:32 am
Hey Koeks,
Alweer Maandag !!
Moet ek polisie stuur om jou te kom soek ?
Of Lewe Jy Darem Nog
June 3, 2008 at 5:42 am
Ek staar al my oge inni droge staat in maar al wat ek sien is nuwe nuus?