Blogstilte

Blixer, ‘n mede blogger, se man is onlangs tydens ‘n rooftog vermoor.

Uit eerbied vir haar en haar gesin se verlies gaan ons vir die volgende 24 uur ‘n blogstilte handhaaf, beide ten opsigte van blog inskrywings en kommentaar op ander blogs.

Sou jy wou, wil ons versoek dat jy ‘n soortgelyke inskrywing maak en dieselfde doen.

Blixer, mag jy en jou gesin vertroosting vind. Baie sterkte

P.S. Dankie Johan vir die inisiatief.

PS. BAIE DANKIE JACO VAN WOSONKI VIR DIE BEWOORDING… ONS BID VIR JOU BLIXER!!

Explore posts in the same categories: Uncategorized

Comment: