Ek brei

 ravelry-2

Ek het die naweek vir Dianay van Oopkop n persentjie gebrei.  Ek noem dit Prettiful Pink.  Wat dink julle??  Dianay het soos n prinsessie gelyk in haar lintjies en kantjies.

Explore posts in the same categories: Uncategorized

5 Comments on “Ek brei”

  1. koeksuster Says:

    Dankie Kokkie, ek dink ook so. Sy het so fraai gelyk Saterdag aand, ek brei sommer nog!

  2. Krista Says:

    Ek kan nie 2 steke brei om my lewe te red of water binne te hou nie!

    Dit lyk of jy jou gate (pun intended) uit geniet!

  3. koeksuster Says:

    Dis die grootste fun in die hele wereld Krista. Ek speel so lekker. Ek het gisteraand van dieselfde broek patroon shorts gemaak vir die baba. Dit lyk so cute. Sulke regte trendy wye pyp shorts. Ek eksperimenteer dat die byle hyl. Een van die dae skryf ek my eie patrone hehehe.

    R

  4. koeksuster Says:

Comment: