Hier is sy, die mooiste kleindogter wat enige ouma voor kan bid!!!






Hierdie poppie het haar ouma om haar pinkie gedraai. Daar is vir die vrou geen hoop meer nie!!






Hierdie poppie het haar ouma om haar pinkie gedraai. Daar is vir die vrou geen hoop meer nie!!
April 2, 2009 at 6:39 vm
Awww, kyk hoe kyk sy vir haar Oupa. Sy’s beautiful. Hoeveel het sy geweeg?
April 2, 2009 at 7:47 vm
Sy het 3.1kg geweeg. Sy was 48cm lank.
Sy het so 50g in die hospitaal verloor, maar sy sal dit baie gou optel. Hoe gaan met jou babes?
April 2, 2009 at 10:12 vm
Stunning, pragtig, beeldskoon… nes n meisie moet wees! Baie geluk!
April 2, 2009 at 11:08 vm
Baie dankie Triston, jy is reg, beeldskoon is die woord.
(Klink ek al soos n ouma?)
April 2, 2009 at 2:38 nm
Baie geluk!
April 3, 2009 at 11:26 vm
Dankie D, is sy nie stunning nie??
April 4, 2009 at 6:46 nm
Happy, happy!
Geseënd is julle werklik, geniet dit!
April 6, 2009 at 6:54 vm
BAie dankie Krista. Ja ons is geseend. Sy is n engel!
April 7, 2009 at 12:13 nm
Gaan goed met Dianay – nuwe bynaam is Little Miss Tantrum. Sy’t net soveel geite soos haar Ma maar ek lief haar stukkend. Jy moet gou weer nog foto’s van Sorah opsit. Ek kan nie wag nie.