Die laaste paar weke is n oogwink verby. Time waits for no man (or woman) en dit voel asof n mens nooit n kans gaan kry om net weer asem te haal nie.
Die lang naweke was heerlik. Ek het pop gespeel en gebrei en nog pop gespeel.Â
Die 27ste het ons die wondelike voorreg gehad om [...]