Overcoming emotional torture…………..

Today’s Quote

Families are about love overcoming emotional torture.

-Matt Groening   

Never has a truer word been spoken in jest!!!

Ek verstaan nie hoe hierdie mense op Oprah kan sit en se hulle het die perfekte familie gehad nie.  9 broers, 2 susters en wonderlike pa en ma.  Hulle kinder jare was “bliss” – kak!!

Hulle het mekaar met messe in die gang rond gejaag.  Hulle het op mekaar geskree en gegil (jy is nie my ma nie…!!!!).

 

Hulle het mekaar se hare uitgetrek oor boyfriends.

 

Hulle het mekaar se goed gevat sonder om te vra en gewoonlik verloor – en dan spat die poopoo!

 

Die lys gaan aan en aan ….. maar erens in die malligheid was daar n wonderlike ma wat haar whizza in die aand vat en gaan wegkruip in haar kamer.

 

Sy luister musiek en chat met haar nuwe pelle op die internet en maak asof sy salig onbewus is van mortier aanvalle en growwe geweer vuur en kanonne en hinderlae en oorgrens aanvalle (I categorically deny that we have any troops in Angola….) en goed.

 

Dan staan sy die volgende oggend op en as die kinders vra – het ma gehoor wat het sy my genoem – se die wonderlike ma – ek het niks gehoor nie my kind – absoluut niks……

 

Mission complete!!

R

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

2 Kommentaar op “Overcoming emotional torture…………..”

  1. Fairydust Says:

    Baie waar, jou gesin berei jou dan so ook voor vir die lewe daarbuite…
    Eendag word die sussie die ma en die boetie die pa, en kry dan hulle eie bloetjies wat mekaar emotioneel “torture”, lol.Wonder wat jy sal se oor my gedig… hoeveel “emotional torture” moet mens vat en kan een mens vat? Hoeveel kan die liefde oorbrug?

  2. marat Says:

    Ek is so bly jy’t die oorlewing-deel uitgefigure . . . 😀


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: