Whaaaaaa……

i-wanna-go-home.gif

Wie voel vandag so??

Ek voel presies so! Ek wil huistoe gaan. Ek het gisteraand begin verf aan n nuwe lap en nou wil ek nie by die werk wees nie. Ek wil daar wees waar die lap gebeur.

Ja, ek weet ek is onvergenoegd. Ek moet dankie se dat ek werk het, en ek is dankbaar, regtig, maar ek wens die week was een dag korter.

Vanaand gaan ons bietjie kuier by die View in Parktown. Ek kannie wag nie, dis altyd soveel fun. Daar is heerlike tye met lekker kuier en goeie pelle en lekker bier of wyn of wat ookal….

Ek hoop almal het n stunning naweek. Ek hoop julle wildste verwagtinge word oortref…

Rus lekker – dis nog net 3 slapies, dan is dit weer – MAANDAG!!

Mooi bly,

Rachelle

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

6 Kommentaar op “Whaaaaaa……”

  1. Eben Says:

    Hi, geniet jou naweek ook Koekie en soet wees.

    Ek hoor daar is in Nelspruit ‘n motor skou. Sal maar daar o gooi, ek is glad nie ‘n motor fan nie, maar Steyn wel, so hy kyk saam my rugby, dan moet ek seker saam hom motors loop kyk!!

    Tonne groete
    Eben

  2. lanaba Says:

    Ek kry baie sulke dae….en dan het ek eintlik geen rede daarvoor nie.

    Ek kan nie wag vir my masterpiece nie 😉

    hoop jy het n spekkeroolse naweek.

    troedelkies
    xxxxx

  3. kokkewiet Says:

    Jip ek ken sulke dae!! Ek hoop jou dag is baie kort sodat jy vinnig by die lap kan uitkom.

    Lekker naweek!

  4. Jaco Says:

    Daar behoort ‘n wet te wees teen sulke dae! Lekker naweek vir jou en die familie.

  5. rb Says:

    Hi, ek het gisteraand weer met ‘tie backs’ begin en wil dit nou opsit. Besig om die kamer bietjie oor te doen, nuwe duvet ens. Die dag is te lank ek stem, maar vanaand gaan ons skaapkop eet, more werk, so myne moet maar wag tot moremiddag.
    Lekker naweek, wys ‘n foto ne??

  6. Roer Says:

    Woohoo!!! Dis Vrydag. Geniet x


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: