Da Mario se engeltjie…..

Volgens Da Mario was gister se engeltjie in fake….!

Nou wat vir n kamtige engel is dit nou? Engeltjies is vroulik, met goue blonde hare, sexy lyfies en mooi tieties. Haal af hierdie imposter!! D

Hiermee dan – Da Mario se engeltjie!!

colletjies.jpg corle.jpg

Dis Corle op die strand in Desember!

DISCLAIMER: I am NOT pimping my daughter!! Do not let me see my name in the Saturday Star!!

R

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

6 Kommentaar op “Da Mario se engeltjie…..”

  1. oopkop Says:

    LMAO @ jou disclaimer.

    Gister se engel was nie fake nie. Hy was hemels.

  2. Da Mario Says:

    Ag asse-freaking-blieftog Anja, natuurlik was hy fake! Behalwe as steriod enhanced muscles dit nou vir jou doen!! What a waste… buitendien het hy nie eers een enkele tattoo of lang hare gehad nie.

    Kyk nou egter net na hierdie pic… dis nou ‘n real angel. Al wat kort is die vlerkies en die halo….

    Koeks, jy is ‘n ster! En jou dogter is werklik ‘n engeltjie! 😀

  3. marat Says:

    O nee, jy sal haar moet waarsku om weg te bly van daardie oom af . . . LOL! Mind you, hy het mos nou sy ouderdomsvereistes gelig . . . nee, dan’s sy veilig . . . 😀

  4. Da Mario Says:

    Hehehehe, she still remains an angel and that’s why there’s no intentions…. 😉

  5. Koeksuster Says:

    Ek wag vir more se koerant – een of ander doos sal seker weer iets te se he (aangesien stories so moeilik is om te kry) oor Koeksuster wat haar kind pimp op haar blog!!

    R


  6. Hoop jy kry daar iewers in “Soda en Cremora” (alias Sodom en Gomorra alias PTA) ‘n blikbroek vir die kind te koop! Gooi maar vir eers die sleutel weg..! lol!

    Sy is pragtig Koeks! xx


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: