The Dreaded Lurgy…!!

flu.jpeg

Heddo aad admad…

Ek voel vandag asof iets my getrap het, maar nie heeltemal die job klaar gemaak het nie.

Ek het groot simpatie Marat.

Ek, Johan en die hele Vrotgieter gesin het die dreaded lurgy.  Ek het die hele winter gedink ek gaan die jaar dit vryspring – maar helaas!

Die bors brand, die oe traan – die hele jol!

Saterdag was daar geen worsies nie,  jammer Renchia.  Vir die heel eerste keer in mense heugenis het die RSM n skiet-afspraak gemis – so hy moet erg siek wees, en ek kon eenvoudig nie my kop van die kussing lig nie.

Sterkte aan almal wat so voel.  Ek gaan nou die dokotela sien en in die bed klim, moet net gou wag vir Jaco om klaar te maak met skool.

May the echinoforce be with you!

Rachelle

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

3 Kommentaar op “The Dreaded Lurgy…!!”

  1. oopkop Says:

    Shame man. Ek hoop julle voel sommer gou weer beter.

  2. marat Says:

    Ek het met al amper alles (kort van eie pp) gegorrel om die d0nnerse keelseer weg te kry . . . sterkte, ek was 6 dae plat in die bed!

  3. Kokkewiet Says:

    Ek hoop julle voel almal gou beter! Klim in die bed en bly daar tot jy beter voel!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: