Misconceptions…

Populere miskonsepsies:

Die ou wat gese het die lewe is n lied – se stem was nie weg nie!

Die ou wat gese het – more skyn die son weer helder het nog nooit op n bewolkte kak oggend opgestaan nie.

Die ou wat gese het jy moet met n lied in jou hart jou dagtaak verrig – nog n orige ou wat nog nooit met keelsproei moes aansukkel nie.

Die ou wat gese het ledigheid is die duiwel so oorkussing – nog nooit gevoel soos opgewarmde dood nie – jy wil net daar le en vrot.

Vanoggend het great begin – net so n groot misconception, want dit het voorspoedig gegaan tot iemand besluit het ek het niks om te doen nie – daar slaan die po-po weer die fan.

Dit is beslis nie beter om besig te bly nie – maak nie saak wie wat se nie, ek wil net chat, en blog en ander se blogs lees. Ek het nog net by Marat uitgekom vandag – wat n blerrie skande – Marat, ek love Liewe Heksie en ek het die kinders gepes tot ek die nuwe boek gekry het. (Nice as n mens se kinders groot is). Ek is ook nie heeltemal so in vervoering soos ek was toe ek klein was nie, maar daar is tog n sekere bekoring wat jou met n glimlag op jou gesig laat en Tannie Verna Vels se stem onthou as Heksie se “Haai oe Blommie” en met Matewis se “mew, mew, mew”. Dit sal my altyd 8 laat voel.

Nog n misconception is dat hierdie dag vinniger sal verbygaan as ek net besig bly – shit, iemand het nie geweet hoe dit voel om 8 laaaaang grinding ure n dag te werk nie.

Nou ja, ek kla nie, ek se net. Terug na die soutmyne en ek hoop hulle het n stunning dag!

More skyn die son weer helder – Jah, right!!

Rachelle

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

5 Kommentaar op “Misconceptions…”

  1. oopkop Says:

    Die son sal more weer skyn, dit doen altyd. Ek hoop jou dag raak net beter.

  2. marat Says:

    Gorrel disprins en/of whiskey . . . dit werk! 😉

  3. Da Mario Says:

    Ek het elke dag ‘n lied in die hart. Elke dag bring nuwe stunning girls oor my paadjie, en een van die dae is dit somer!! Hoe kan mens nie happy wees nie?? 😯

    Hoop jy’s gou beter! :mrgreen:

  4. Jaco Says:

    Ek doen nie chirpy nie so ek kan jou nie help met een of ander mooi sdingetjie nie.
    Sterkte met die peste en word gou gesond, en sterkte by die werk. Van nou tot middel Desember gaan ons in die konstruksiebedryf hop. Ons moet maar net cope of hoe?

  5. Dellie Says:

    hehe, sorry dat ek lag, maar dit was eintlik baie snaaks! lol

    Maar ek hoop jy voel gou beter. Miskien sal ‘n soplepel takiela help?


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: