You are the best part of me.

Was ek maar n digter, maar nou weet ons almal ek is nie. Ek los dit vir mense wat met die spesifieke talent geseen is. 

Mnr. Neil Diamond het n spesiale talent van Bo gekry om presies te se hoe ek voel.

                                         nuwe-fotos-2006-235.jpg

Dit is my baie spesiale man se verjaardag vandag.  Maak nie saak wat die naam is waarmee ek hom op enige spesifieke dag seen nie (enige iets van liefling tot poepol gaan) ek het hierdie man liewer as enige iets op hierdie aarde.  Na 21jaar kan hy my nog laat lag tot my asem opraak. Wie kan se hulle is met hulle beste pel getroud – ek is geseend om jou te he, Johan!

Lief, ek hoop jou verjaardag is n vir jou n seening.  Ek hoop jou nuwe jaar is vol beloftes, veral die wat waar word.  Ek het jou lief, maak nie saak wat jy of die Army kan opdroom om dit te probeer verander nie. 

You are the best part of me
The best that I am
Or ever will be
You baby, you’re the part
That allows me
To open my heart
And let love inside
I want you to know
What I’ve always known
You are the best p
art of meLove isn’t easy and
It’s not always kind
Sometimes you only
Have to make
Up your mind
That you can make it
and you can make it
I know I made it
By keeping the best part of me 

Neil Diamond

Ek het n bietjie vryheid geneem met die editing,vergewe my, maar dis wat saak maak. 

* Batty, ons bid vir jou – word gou gesond, ons gaan jou en Anja mis vanaand.

Liefde en n heerlike naweek saam met die mense vir wie julle lief is.  Hou hulle na aan julle harte – vertroetel hulle – die lewe is so kort!!

Rachelle

Explore posts in the same categories: Uncategorized

5 Kommentaar op “You are the best part of me.”

  1. Jaco Says:

    Baie geluk Johan met herdenking van jou geboortedag. Mag daar vir jou nog baie wees.

  2. Koeksuster Says:

    Ek sal hom se, dankie Narc.
    r

  3. marat Says:

    BAIE, BAIE geluk aan die RSM! Ek kan nou nie meer sê kinders by dosyne nie, so ek sê nou maar net geluk! 😀

  4. Dellie Says:

    Geluk met jou anner helfte se verjaarsdag. Mag hy nog vir jare vir julle gespaar bly, en mag die liefde altyd seëvier! Geniet die naweek!

  5. oopkop Says:

    Sê seblief vir Johan ek stuur my Happy Birthday wishes. Skuus oor vanaand.


Lewer kommentaar