The persuit of happiness

Today’s Quote
Right-click here to download pictures. To help protect your privacy, Outlook prevented automatic download of this picture from the Internet.
In pursuit of happiness, the difficulty lies in knowing when you have caught up.

-R.H. Grenville

Wanneer is genoeg, genoeg?

Wanneer het ons genoeg goed en genoeg geld? Gaan ons ooit weet wanneer ons al hierdie goed het, of gaan ons net aanhou met bitch en moan tot ons onsself siek gemaak het.†

Ek wil nie onvergenoegd klink nie, se n vriendin – maar ek is al so gatvol vir sukkel en nooit genoeg he nie.

Ek vra toe vir haar, wat is genoeg, hoeveel van wat is genoeg.† Ons gaan slaap elke aand met vol mae en word elke more wakker met koffie en suiker en melk en genoeg petrol vir die kar en kos vir die kinders se kosblikke – tog kla ons steen en been oor ons nie genoeg het nie – genoeg wat??

Ek het genoeg liefde om my deur die dag te dra, ek het genoeg kos om vanaand vir my kinders te gee, ek het genoeg petrol vir die week, ek het genoeg…

Just for today …

Ons het altyd in Al-anon geleer van – just for today.

Just for today I will†not worry about my mom and dad drinking – it is their problem, not mine.

Just for today I wil be happy to be alive and live a life of thankfullness.

Just for today I will not worry about tomorrow – I will live and love and be happy – and not worry – Just for today.

Dit was lewens reels wat my deur baie probleme in my lewe gedra het en nog steeds doen.

Nou se ek:

Vriendin, Just for today – hou op met vra vir goed wat die Here beter van weet as jy. Hou op huil oor dinge wat Hy nog nie aan jou bekend gemaak het nie – jou kinders is gesond en kan hardloop en speel en eet en sien en huil – n nuwe leotard vir ballet is n optional extra – die ou een pas dan nog.†

Wees dankbaar vir wat jy het – lewe in dankbaarheid en die res sal vir jou gegee word as die tyd reg is.† Hoekom altyd mope en moan as ek jou sien – dis mos nie nodig nie.† Kyk na jou omstandighede, jou huis is droog, jou man het jou lief, jou kinders is gesond – daar is genoeg te eet en drink.† Hou op moan!!

Just for today I WILL be happy – even if it kills me!!!

Be happy

Rachelle

Advertisements
Explore posts in the same categories: Elke dag klets en moan

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: