Ek is so ontsettend jammer……….

Ek het n fout gemaak! Vergewe my asseblief.

Dis al…

R

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

8 Kommentaar op “Ek is so ontsettend jammer……….”

  1. skoenlapr Says:

    ai, en dit so voor die naweek …

  2. marat Says:

    Nee, nee, gee bietjie detail . . . 😉

  3. Dellie Says:

    Ons almal maak maar foute…moenie te hard wees op jouself nie!

  4. Jones Says:

    Hi My Liewe Koeksuster,
    Ek kom af op jou blog en hier is die dringendste hardroerende apologie(kort en kragtig) en ek wonder en wonder vir wie behalwe jou wederhalf sal jy moontlik so omverskoning vra? Wel Rachelle vir wie ookal ek hoop dit werk.

    Groete
    M

  5. BB Says:

    “… what I learned to do many years ago was to forgive myself. It is very important for every human being to forgive herself or himself because if you live, you will make mistakes – it is inevitable. But once you do and you see the mistake, then you forgive yourself and say, ‘well, if I’d known better I’d have done better,’ that’s all. So you say to people who you think you may have injured, ‘I’m sorry,’ and then you say to yourself, ‘I’m sorry.’ If we all hold on to the mistake, we can’t see our own glory in the mirror because we have the mistake between our faces and the mirror;….”
    xx

  6. rb Says:

    Tannie Koeks, ekke hoop jy voel beter vandag!!
    Vertel bietjie meer???

  7. koeksuster Says:

    Dankie almal, ek wou n lang relaas skryf, maar het besluit om net te se hoe ek voel – sonder fieterjasies.

    Dit was nie my man nie, hom soen ek sommer beter, maar, nog steeds n fout wat hopelik nou in die verlede is.

    Ek het myself vergewe.
    R


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: