Vrou – hou jou Stuurman naby

Hierdie een land toe vanoggend – toe ek nou so n ou dippie vang, in my inbox.

Soms moet ek herinner word dat my lewe reeds n seil en Stuurman het!

vrouwees.jpeg

                         

Die Here is my Herder, ek sal géén hartseer vrees nie,    Hy droog my trane, ja, ek is ewig Sy dogter-kind!   Wanneer ek, as vrou, die gevoel van ‘alleen’ wees ervaar,   hou SY hande myne – stewig vas.    Hy vertroetel en   Hy vertroos my; met ‘n oneindige Liefde wat net Hy vir my kan skenk.   Wanneer familie en vriende té ver is vir net gou-‘n-drukkie-gee,   sal Hy gereed staan, want wie is daar wat beter van my ”vrouwees” weet?    En al gaan my lewe of verhoudings deur donker dae,  

 sal Hy my altyd teen Sy boesem hou!

Hou jou Stuurman naby…

R 

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

2 Kommentaar op “Vrou – hou jou Stuurman naby”

  1. Eben Says:

    Hi Koekie …. dis darem wonderlik om te weet daar is iemand wat regtig omgee en jou vertroetel. Pragtig woorde.

  2. marat Says:

    (((Koeks)))


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: