Takiela…

Ek het tot die pynvolle besef gekom – op hierdie baie laat stadium van my lewe, dat Takiela steeds die enigste alkohol is wat my n 2-dag hangover kan gee!

NEVER AGAIN!

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

10 Kommentaar op “Takiela…”

  1. marat Says:

    Ja, ja, never again . . . tot volgende keer . . . vra vir Anja! 😉

  2. Dellie Says:

    Famous last words? Ai, ons leer, maar ons leer so STADIG! Hehe, sterkte vir die week, hoor!

  3. Jaco Says:

    Never ever again. . .and this time I really mean it!
    Heard it all before, maar moenie worry nie. As die volgende takiela hangover toeslaan sal on maar weer daar wees om jou oor die ergste te nurse.

  4. koeksuster Says:

    Eish, daar gaan nie n volgende keer wees nie, ek raak nou te oud hiervoor.

    Ek het tot die besef gekom “Act your Age” is n instruksie en nie n losse “if or maybe” nie.

    Van nou af, koffie vir my – dankie (OK en dalk die odd bier)….

    R

  5. BB Says:

    Viva Vodka!! 🙂

  6. Jeannie Says:

    HeHeHe Hey Koeks,

    Ja taquila is nie vir sussies nie..

    Het gemaak dat ek my kar rol sondag oggend Koeks.

    So niks drank vir my weer nie!
    Nooit Ooit Weer Nie

    Tot later

  7. Da Mario Says:

    Bly jy kan nog ‘n comment los na ‘n ongeluk Jeannie…

  8. Jeannie Says:

    Dankie Da Mario

    Als gebeur seker vir n rede, so ons moet maar weer aangaan


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: