En….

geddes611.jpg

Marat, die baba lippers behoort aan haar (hom).  Is dit nie cute nie, jy kan dit mos sommer soen.

Baie dankie aan almal wat gister die RLI blog www.1rli.wordpress.com, gaan besoek het.  Ek weet nou ek het nie n fout gemaak nie. 

Ek is vreeslik opgewonde hier oor.  Dis lankal tyd.

Vir die naweek – socialize like a butterfly – dit gaan ook lekker wees.  Ek sien uit na ons bokkies se game Saterdagaand, maar voor dit gaan daar eers n bumper worsrolletjie dag wees more, ek voel dit so aan my snore!!

Die stalletjie word gedress in groen en goud – ek sal kom foto’s wys as ek enige geneem kry.

Lekker naweek aan al my pelle – geniet Elke oomblik van ons Rugby!!

GO BOKKE!!

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

One Comment op “En….”


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: