Draad trek … en steel!

Goeie dag, dit is so lekker om terug te wees.

Al die Telkom lyne in die Kya Sand area is laas Dinsdag, in die vroee more ure gesteel en ons was sonder telefone en internet. Al die dinge wat dit die moeite werd maak om werk toe te kom.

Dit was n baie besige week en n nog besiger naweek!! Al die voorbereidings vir die besigste naweek op die weermag kalender is laas week getref. Die etes is deur gewerk en die socialising gedoen.

Ons het hierdie naweek 4 parades in twee dae bygewoon. Ek is mal oor die pomp and ceremony wat daarmee gepaard gaan. Ek sal my siel verkoop vir Danny Boy op die Pipes en n man in uniform is die betaling wat ek kry omdat ek die hele jaar n soet dogtertjie was.

Hier is net so n paar fotos van die naweek. Ek sal more al die nuus vertel, nou moet ek gaan maak of ek werk.

Groete

Rachelle

rli-wreath-lt-col-mellithey.jpg rsm-johan-potgieter.jpg team-effort.jpg 3.jpg

Lt. Col. Mellitchey Johan Marching on Ierse Pipers

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

7 Kommentaar op “Draad trek … en steel!”

  1. Roer Says:

    Heit jou! Baie misleidende header daai hoor… 🙂

  2. Dellie Says:

    Hehe, draadtrek s jy? Toemaar, ek het simpatie. Net bly om te hoor jy is oraait.

  3. BB Says:

    S haar Roer!!!
    /me het nou net eers ini HAT gesien wat dit beteken! Hel, mens is nooit te oud om te leer nie n…
    Het jou gemis Koeksietjie!! wat maak julle Saterdag?? March julle nog allie pad??
    x

  4. Marina Says:

    LOL en daar sit ons almal kiertsregop toe ons jou opskrif sien. Kan nie wag vir al die nuus nie!

  5. Koeksuster Says:

    Sies, julle is lelik met my.
    Draad trek is wanner hulle die draad uit die grond uit trek – en dan steel hulle dit. Julle gutter-brains!!
    Dis so lekker om julle almal te sien, ek het julle sooooooo gemis.
    r

  6. marat Says:

    Ons is soooooooooo bly jy’s terug! /me roep die soekgeselskap terug . . . 😉 hehehehe!

  7. platterfuss Says:

    *sug* … het daai manne iets onder daai outfits aangehad???? En het die wind gewaai??


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: