Grappie….

Ek is nie vandag lus vir n laaang storie nie.  Ek is lus om te lag!

Die week maak asof daar nie n Vrydag gaan wees nie! 

Hier is een van Johan se grappies, ek het so lekker gelag… net wat ek nodig gehad het.

During class, a teacher trying to teach good manners, asks a student,

 "Michael, if you were on a date, having supper with a nice young lady,
 how would you tell her that you have to go to the bathroom?"

 "Just a minute, I have to go pee." 

"That would be rude and impolite."

 "What about you, Peter, how would you say it?"

 "I'm sorry, but I really need to go to the bathroom, I'll be right 
back."

 "That's better, but it's still not very nice to say the word 'bathroom' 
at the dinner table.²

"And you, Little Johnny, are you able to use your intelligence for once 
and show us your good manners?"

 "Yes.  I would say, 'Darling, may I please be excused for a moment? 
I have to go and shake hands with a very dear friend of mine, whom I hope
 you'll get to meet after supper." 

The teacher fainted.

en hier is n foto van my wat Saterdag geneem is - vir die van julle van die Facebook nie...

Ek was dood moeg van op en af hagloep met n kamera - toe vang een van die blessels my met my eie kamera!!  Giggel maar lekker - ek sal julle later kry.

stuffed-photographer.jpg

DELLIE:  Dis offisieel, ek het die 60kg vlak verbreek - 59.3kg vanoggend - ek is soooooo trots op myself.  (En ek drink bier - vertel dit vir iemand wat dit sal glo..!!)

Groete aan al my maaikies - lekker dag!

R

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

One Comment op “Grappie….”

  1. Dellie Says:

    Veels geluk mater, ek is soooo trots op jou! Ek het nog niks weer verloor nie, maar ek probeer nie vreeslik hard op hierdie stadium nie! Gelukkig darem ook nie opgetel nie. Nuwejaarsvoorneme… 😆


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: