The light side of life….

Goeie more al my vrinne.  Soos ek reeds gister gese het, is ek reg vir Kersfees en feestyd en kuier en kamp en allie lekker dinge wat kom saam met die Somer vakansie.

Ek het vandag besluit om vir almal n ou geskenkie te bring.  Sommer so uit liefde vir elkeen wat so getrou na my luister.

Vir die mans:

jesica-alba.jpg

Jessica Alba

Corle bly se sy sal lesbies gaan vir die girl.  Ek hoop almal van julle is lesbies en hou net van girls.

Vir die girls:

vader-krismis-3.jpg

En dan n foto van my vandag:

how-i-feel-today.jpg

Lekker naweek – o, en dalk n grappie vir die wat wil giggel:

THINGS THAT ARE DIFFICULT TO SAY WHEN DRUNK:
1. Innovative
2. Preliminary
3. Proliferation
4. Cinnamon
THINGS THAT ARE VERY DIFFICULT TO SAY WHEN DRUNK:
1. Specificity
2. Anti-constitutionalistically
3. Passive-aggressive disorder
4. Transubstantiate
THINGS THAT ARE DOWNRIGHT IMPOSSIBLE TO SAY WHEN DRUNK:
1. Thanks, but I don’t want to have sex.
2. Nope, no more booze for me!
3. Sorry, but you’re not really my type.
4. Taco Bell? No thanks, I’m not hungry.
5. Good evening, officer. Isn’t it lovely out tonight?
6. Oh, I couldn’t! No one wants to hear me sing karaoke.
7. I’m not interested in fighting you.
8. Thank you, but I won’t make any attempt to dance, I have no
coordination. I’d hate to look like a fool!
9. Where is the nearest bathroom? I refuse to pee in this
parking lot or on the side of the road.
10. I must be going home now, as I have to work in the morning.  

Lekker naweek almal,

Rachelle

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

5 Kommentaar op “The light side of life….”

  1. Marina Says:

    Dankie Koeks, nou kan die naweek maar kom!!!

  2. feetjieland Says:

    Ek het lekker gelag…mmmm, en dankie vir die “eye candy”!

  3. marat Says:

    Met my disleksie is hierdie:
    1. Specificity
    2. Anti-constitutionalistically
    in elk geval onmoontlik om te sę.

    Beteken dit ek is altyd dronk? Hehehehe!

  4. Dellie Says:

    Het jy dalk gedokterde krimiskoek inni hande gekry? 😆

  5. Da Mario Says:

    Mmmm… daai girl lyk darem erg baie na Corle… 😉


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: