Ek skeep jou af….

Ai my ou bloggie.  Ek skeep jou so af. 

Op die oomblik gaan al my aandag, tyd en liefde in die www.1rli.wordpress.com blog in as gevolg van al die parades en mooi goed wat gebeur. 

Ek sal jou nooit versaak nie bloggie – ek sal jou altyd, altyd liefhe, en ek sal terug kom, ek belowe!!

Intussen wil ek vir al my getroue maatjies se – sien julle more – met n wa-vrag vol se en vertel.

Baie liefde

Rachelle

Explore posts in the same categories: Uncategorized

3 Kommentaar op “Ek skeep jou af….”

  1. Marina Says:

    Jinne Koeks jy is omtrent aan die gang op die ander blog!
    Ek sien uit na jou se en vertel more!!

  2. BB Says:

    /me wag dan maar in spanning 😉


  3. Ek wag ook in spanning…no pressure 🙂


Lewer kommentaar