Anne Geddes

Hierdie vrou het die ongelooflikste manier om reguit met my hart te praat sonder om n woord te se. Soms sien ek my eie kinders, soms sien ek net ongelooflike vrede en liefde. Elke keer voel ek voor my brein mooi die sien kan verwerk. Ek weet ek maak nie sin nie, ek voel vandag n bietjie depressed, maar dit sal ook oorwaai…

Kyk net hoe mooi…

geddes192.jpg

Today’s Quote
Right-click here to download pictures. To help protect your privacy, Outlook prevented automatic download of this picture from the Internet.
Get rich quick! Count your blessings!

-Anonymous Kom ons tel almal vandag n slag ons ontelbare seeninge…

r

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

7 Kommentaar op “Anne Geddes”

  1. Kokkewiet Says:

    Ek stem saam, sy kan met haar foto’s praat. Ek dink haar foto’s sal die gehardste hart sag kan maak!!!

    Hoop jy voel gou beter en sterkte met die laaste onderhandelings.

  2. Dellie Says:

    Is, dit is pragtig. En geluk met die joppie, jong! Mag die onderhandelinge in jou guns wees!

  3. krista Says:

    (((KOEKS)))

  4. Zee Says:

    Koeks, geluk met die werk!! Ai, hierdie bondeltjies is darem maar pragtig, en ja, Anne kan toor met haar kamera met die baba fotos, het al n hele paar van haar werk gesien 😉

  5. TristonJ Says:

    Pragtig! Ek dink Anne sien verby die kind na die siel… en dis wat sy af neem… die siel!

    Hoop jy voel gou weer na jou ou self! En sterkte met die uitstreik by die nuwe job

  6. koeksuster Says:

    Dankie julle. Dis so lekker om te weet my “support system” is in plek – reg om te ondersteun, n drukkie uit te deel en soms net simpel goed af te lag.

    Julle is almal dierbaar, ek voel klaar beter.

    Ek wag nog vir pampierietjies van die joppie. My senuwees is nou effe klaar. Ek is bang die ou verander van plan – dan is ek gescrew. Hier weet NIEMAND wat gebeur nie, so dit sal nie my werk benadeel nie. Ek wil net so bitter graag hierdie werk he…

    My ma se altyd, “he in jou een hand en spoeg in jou ander hand en kyk watter een is die meeste”. Nou kry ek dit.

    Sien more
    R

  7. wit perd Says:

    Sterkte vir jou.

    Lekker aand


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: