Ek moet biets…

Goeie Vrydag more,

Ek wil net bietjie biets gou. Julle mag gerus maar vir my se ek is vol bol en dat ek regtig niks het om oor te kla nie, ek weet dit reeds en probeer om my blessings elke dag te tel en die goed wat ek so hard voor gewerk het te waardeer. En dan kom daar n week soos die een waar ek moes deur wroeg.

Maandag by die werk kom lewer ek twee lappe af en tel twee groot bestellings op vir Moedersdag. Die volgende is my probleme – Maandag was ek in die wolke, en…

  • Dinsdagaand word al die lappe afgetrek (daar is 12 in totaal) en n hele paar word begin aan n paar van hulle.
  • Woensdagaand – Corle se Oueraand by die skool – 8uur by die huis en verf tot 12.30am
  • Donnerdagaad – werk van 4uur tot na 2 in die oggend….

maar…

  • toe ek die naaimasjien uithaal om te begin aanmekaar werk, blaas die voetjie (pedal) op die naaimasjien. Daar sit ek toe met my vinger in my…. julle kry die prentjie!!

Johan moet nou vanoggend my naai-werk (ja ek weet!) “outsource” sodat ek die lappe kan aflewer. Sondag is Moedersdag – remember.

Wel, dink aan my die naweek (maar veral vandag – my senuwees is klaar) en geniet julle s’n.

LEKKER MOEDERSDAG DAMES!

Rachelle

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

5 Kommentaar op “Ek moet biets…”

  1. Roer Says:

    Ai tog. Hou moed Koeks. Mag jy ‘n fantastiese Moedersdag h.

  2. maxie Says:

    Sterkte! Lekker Moedersdag vir jou ook.

  3. Wipneus! Says:

    Ek hoop al die probleme was toe uitgesorteer voor Moedersdag . Gelukkig Moedersdag!

  4. BB Says:

    Ag Koeksietjie – na al die deurnag genaaiery hoop ek jy’t darem ‘n wonderlike Moedersdag gehad!? 😉 xxx

  5. krista Says:

    Ek hoop dit het alles goed afgeloop!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: