Baie geluk met jou verjaardag my pragtige kind. Jy het ons al soveel vreugde besorg in die laaste 18 jaar – ek kan nie glo dis al so lank nie.

Dankie vir jou liefde, jou mal-kop malligheid, jou huil en hartseer en jou pragtige mooi-mens wees. Jy maak my hart vol!!

Baie liefde en n mooi dag muis.

Mamma en Pappa

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

9 Kommentaar op “”

  1. muis gesig Says:

    My liefste moeder. Ek wil net se dat ek baie dankbaar is dat ma my ma is en sonder ma en pa in my lewe sal ek dit nie maak nie. mamma is my ROTS en ek se dankie dat ma met al my K$K opsit.

    dankie vir 18 amazing jare. ek is lief vir julle almal.

    mwah mwah mwah

    lots of love Collas

    ps ek is legal ek kan drink en sex net so feel soos wat ek wil en ek sal nie tronk to gan nie. hehehehehe

  2. koeksuster Says:

    Jou klein pes!!

    Ek is lief vir jou ook…

    R

  3. Zee Says:

    Baie geluk met jou dogter se verjaarsdag!!!

    Collas, geluk hoor!

  4. Da Mario Says:

    Corl้…
    Baie geluk met jou verjaarsdag girl, ek hoop daar is nog vreeslik baie!
    En uhmm… geniet nou daai legal status van jou…. ๐Ÿ˜†

    R & J….
    Geluk met julle dogter se verjaarsdag!

  5. Koeksuster Says:

    Baie dankie Z&D – julle is dierbaar.

    Collas – wena, jy is op dik water….. hehehe

  6. Pikkelik Says:

    ♫♪♫Baie, baie geluk met jou meisiekind se verjaarsdag… Mag julle nog baie gelukkige wonderlike jare saam deel…♫♪♫

  7. oopkop Says:

    Uiteindelik Da Mario, sy’s nou legal ๐Ÿ˜‰

    Happy Happy Corle.

  8. krista Says:

    ♪Happy Birfday to youuuuuuuuuuuuuu ♪

  9. Von Says:

    Veels geluk met jul meisiekind se verjaarsdag. Mag julle nog baie jare lief en leed (in ‘n mindere mate!) saam deel. ‘n Ma en ‘n meisiekind kan so ‘n lekker band saam deel. Corle – jys nou legal MET VERANTWOORDELIKHEID Meisiekind, moenie jou ma grys hare gee nie – Heehee!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: