Af-arm Update…

Vanoggend gaan dit beter!

Pa voel beter, ma voel beter.

Nog nuus:

JEANNE HET WERK GEKRY!!!

Ons is almal verskriklik opgewonde – sy begin volgende kwartaal en haar ogies straal.

Nou gaan ek gou bietjie werk – praat more-oggend weer.

Koeks

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

4 Kommentaar op “Af-arm Update…”

  1. Wipneus! Says:

    Ek is bly dit gaan met julle almal beter en dan Jeanne werk gekry het.

  2. krista Says:

    Cool!

  3. oopkop Says:

    Baie geluk vir haar 😉

  4. koeksuster Says:

    Dankie julle – dis dierbaar. Die ou ding kan nie uitgepraat raak nie en sien nou verskriklik uit na die 14de Julie en haar 21ste verjaardag op die 21ste Julie.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: