Om te Blog..

Ek het altyd gereken om te blog beteken om jou eie gedagtes, etc, etc.. Julle ken mos die storie…

Toe op n dag besef ek, ons is nie een alleen op die planeet nie en dat almal wat blog en gesels en input geen in jou lewe, omdat jy dit ten toon stel vir almal om te lees, n verskil maak – groter as wat ons ooit kan dink.

Saterdag het ons vir BB gaan (probeer) ondersteun by Montana- ek se probeer want die RSM was laat, so ons was laat – maar dit het nie weg gevat van die heerlike groep warm mense en lekker kuier wat ons daar gekry het nie.

Baie dankie aan Anja en Marat (Krista) wat dit gereel het, dankie aan BB dat jy jou dag met ons gedeel het, dit was voorwaar n voorreg.

Dankie aan Diederik en Anja vir n lekker braai en kuier – julle is baie spesiale mense en Stoffel kan nie vra vir n beter of meer liefdevolle Mamma en Pappa nie.

Baie liefde

Rachelle

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

4 Kommentaar op “Om te Blog..”

  1. Wipneus! Says:

    Ek stem dit was ‘n heerlike dag!!

    Lekker week vir jou 😉

  2. krista Says:

    Nice om julle weer te sien!

  3. oopkop Says:

    Baie dankie vir die kuiertjie, ons maak gou weer so. 😉

  4. Tersia Says:

    Sorg net dat julle ons volgende keer laat weet! Ek sal nie gou weer in die hospitaal wees nie!!


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: