Ugh!!!!

Hierdie is die heel ergste wat ek nog ooit griep of enige iets anders gehad het.  Gewoonlik is ek op en aan die gang na n dag in die bed.

Ek was nou twee dae plat op my rug en voel nog steeds asof ek (weer) gaan uitpass. 

Kyk mooi na julle-self – dis nie mooi nie.

R

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

4 Kommentaar op “Ugh!!!!”

  1. Wipneus! Says:

    Hierdie griep is erg die jaar. Ek hoop jy voel gou beter!!

  2. krista Says:

    O nee genade, hou maar die kieme daai kant vir julself hoor! Sterkte!

  3. Tersia Says:

    Sterkte!!! Bly ini bed!!!

  4. BB Says:

    Strongs, girl!! Hoop jy voel al bietjie beter?? x


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: