Daar is n oorsaak vir alles…

En so vind ons elke dag uit.

As jy n loop-neus het, was jy 10/1 erens saam met iemand wat dieselfde simptome onder lede gehad het – n virus is die oorsaak.

As jy swanger is – wel…

As jy depressie het moet daar ook n oorsaak wees, en dis wat ons nou soek. Ek het n bietjie gaan navorsing doen op die Wosonki blog en gaan daar kers opsteek, maar daar kan baie ander goed ook wees, so ons soek nou bietjie. Soms is dit, soos my mooi man verduidelik het, net die lewe wat n bietjie druk. Hierdie is net nog n huweliks-“adventure”. This too shall pass.

My ouma het altyd gese “dood het ook n oorsaak”.

Met die res van ons gaan dit goed. Corle skryf oor n week rekord eksamen, Jaco is so laid back soos n ADHD-kind sonder Coke en Jeanne kan oor niks anders behalwe die baba praat nie. Life is normal.

Groete

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

4 Kommentaar op “Daar is n oorsaak vir alles…”

  1. Krista Says:

    Sterkte! Partykeer is dit net ‘n sameloop van emosies (partykeer te veel) en dan raak dit bietjie moeilik om alles te hanteer! 😉

    Jy weet mos die mans is nie gebou vir sulke dinge nie . . , ten minste kan die RSM gaan army speel en het hy permissie om op mense te skreeu! 😀

  2. Koeksuster Says:

    Jy is reg Krista, en na n aandjie uit gisteraand, lyk hy vanoggend sommer beter. Ek is regtig bly ek het hom forseer om saam te gaan.

    Dankie vir jou ondersteuning, juis omdat ek weet dis met onderving wat jy praat!
    R

  3. BB Says:

    Sien, wat ek s van tough love – jy’t net gewt dit sal help… en soosie Vriending seg:
    sameloop…
    The happiness of most people is not ruined by great catastrophes or fatal errors, but by the repetition of slowly destructive little things.

  4. oopkop Says:

    Hopelik woed die depressiestorm homself gou-gou uit.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: