Ek sukkel

Dis n pes om ongeletterd te wees! Ek sukkel so om n baba-ticker soos Anja s’n op my blog te sit, dit maak my mal.

Ek wil brag met wanneer ek gaan Ouma word – Ouma- hel, dis soos om te se Elvis is nie dood nie. Onmoontlik, maar dis nou tyd om vrede te maak. Ons het die hartjie sien klop, die rugstringtjie is daar (hierdie een gaan beslis nie ruggraatloos wees soos sommige familie lede nie – hehehe) en die dokotela se alles is onder beheer en sy is nou 7 weke. Baba pop laat April of vroeg Mei.

In ons familie is dit nie n “given” nie. Baie van ons s’n kom of laat (10 maande soos donkies) of vroeg (8 maande soos Aardvarke). Niemand kan voorspel nie.

Nou ja, die ticker wag. As iemand my dalk kan help gaan ek nie sy hand weg klap nie.

Groete en check vir die ticker

Rachelle

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

Sleutelwoordw: ,

You can comment below, or link to this permanent URL from your own site.

3 Kommentaar op “Ek sukkel”

  1. boskind Says:

    Ek het vir jou iets op my blog gelos …. http://boskind.wordpress.com/2008/09/02/blog-toekenning-29-08-2008/

    Ouma 😉

    gooi ‘n posduifie vir daai ticker

  2. Da Mario Says:

    Nou hoekom is die ticker nogsteeds nie op nie?? Bel my en ek help jou. 😉
    Of mail my en ek help jou. 😀


  3. Skies, ek kan ongelukkig nie help nie, maar dit was lekker om jou raak te lees.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: