Takiela en sout

Ek het self nou n lang ruk gewonder waar die Takiela en sout heen verdwyn het en al die bongs wat ons gerook het op die chat. Onthou julle?

Marat het haar HAT gebring om die manne onder beheer te hou. Narcosis het ons besoek met besonder wyse woorde – daar was Dellie en Renchia en BB en Ilze en Plattes en Anja. Honderde ander “besoekers” het ingeval en ons het hulle met mening deurgeloop oor hulle nie nics gehad het nie, onderwyl ons Kit Kats onder die tafel verorber het en heerlik aan’t suipe geraak het.

4-uur het ons computers afgeskakel en heel kuis huistoe gegaan ….

Those were the days!!

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

7 Kommentaar op “Takiela en sout”

  1. boskind Says:

    Wil julle nie maar weer kom saam chat nie??

  2. Krista Says:

    Ai, die goeie ou dae . . . . *sug* 😎

  3. Da Mario Says:

    LOL… en ek het soveel onskuldige pret met die nice girls daar gehad! 😀
    Voel soos ‘n dekade gelede….

  4. Koeksuster Says:

    Dis tyd dat ons weer bietjie kuier, kerels!

  5. Kokkewiet Says:

    Ja die goeie ou dae!!!

  6. Koeksuster Says:

    Haai Kokkie – ek het jou gemis!

  7. Kokkewiet Says:

    Ek is maar hier, Koeks – net vrek dol by die werk vandat almal om my bedank, maar ek loer nog so af en toe in. 🙂


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: