Baie dankie en ander goed

Baie dankie aan elkeen wat n boodskap gelos het op my verjaardag en daarna. Elkeen is weer en weer gelees om my binneste te laat warm voel omdat ek geseen is met so baie mense watomgee.

Baie dankie aan Sonia wat n spesiale verjaardag wens op haar blog vir my gelos het. Dit was regtig dierbaar, jy is spesiaal.

Die naweek is baie besig. Ons het n formele funksie vanaand by the Transvaal Horse Artillery, more n Rotary funksie waarna ek vreeslik uisien en Sondag Diakonie vergadering. Woes!!

Ek sal bietjie foto’s bring as ek kan. Dis altyd lekker om weer en weer te kyk.

Baie liefde

Rachelle

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

6 Kommentaar op “Baie dankie en ander goed”

  1. BB Says:

    Herder Koeks – as ek jou blog so lees, moet jy at least eenkeer per maand optof vir allie functions!! 😆 Een van die dae moet julle maar ‘n Pretoria-kuier inwerk – no need to ‘dress’ for us 😀

  2. Koeksuster Says:

    Jou ou sweetie, hierdie naweek het ons twee keer opgetof, en dis so lekker om mooi te lyk en lekker te ruik.

    Het jy al vir An gesien en Babsie??

    R

  3. BB Says:

    Koeksietjie 😕 wat snuif jy??? :mrgreen:
    Wie is An en Babsie??? 😀

  4. Koeksuster Says:

    Anja en die Baba, BB. Ja, ek rook allerhande goete – as dit nie groen is nie, rook ekkit nie!

  5. BB Says:

    😯 groen Koeksietjie?? You gotta be patient, girl – die goed moet eers droog wees!!! :mrgreen:

  6. Koeksuster Says:

    Uh, huh – parkie gras, omkyk twak, giggel gras – enige van die bogenoemde sal werk!

    Ek verlang na jou. Wanneer kuier ons bietjie?? Let’s rephrase, wanneer sing jy weer bietjie – dit word altyd n kuier.


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: