Maandag

Ek se nou-nou daar op Facebook dat as dit voel soos Maandag, en dit lyk soos Maandag, dan moet dit Maandag wees – Ugh.  Dit is sover dit my aangaan, die kortste week in die jaar, net twee slapies, maar dit voel nog steeds soos Maandag.

Gister was heerlik, lekker gekuier, gepot en gebraai en nog gekuier.  Dis so lekker om die jong klomp bymekaar te he – hulle gee n mens n heel nuwe perspektief op die lewe!

Geniet julle dag in die Piesang Republiek – ek sal seker eers weer volgende Maandag (hehehe) iets kom se.  Alhoewel, dit hang af van hoe dinge more verloop.

GELUK MET JOU VERJAARDAG SONIA, al het ek dit gister gemis!!  Mag dit n geseende nuwe jaar vir jou wees.

Lekker naweek maatjies,

Rachelle

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: