Silly Season

GELUK MET JOU VERJAARDAG JACO – MAG DIE HERE JOU SEEN EN NOG BAIE JARE SPAAR VIR JOU VROU EN VIR ONS WAT VIR JOU LIEF GERAAK HET! (ennie Wosonki)

Ek het nog altyd gewonder wat die term “silly season” nou eintlik beteken want, alhoewel ons elke jaar om hierdie tyd besiger is as gewoonlik, is ek in my element.  Ek is mal oor partytjies en mense sien – kuier, ek is mal oor kuier.

Toe vind ek uit dat die term “silly season” verwys (in bree terme natuurlik) na die 4 aande hierdie week wat ek moet socialise.  Die twee parades wat ek moet bywoon en daarna socialise en dan natuurlik die twee cocktails waar ek ook moet wees.  Dis so lekker om al hierdie dinge te mag doen.  Ek het nooit kon droom dat my lewe in 9 maande so sou verander nie, en ek geniet elke oomblik (al klink dit of ek kla).

Johan het aan die begin van die jaar vir my gese hy dink dis tyd vir n verandering, dat ek die ou goed in my lewe ontgroei het. Hoe waar was dit nie.

Right, ek gaan gou my make-up opsit en regkom vir die volgende rondte…

Cheers!!

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: