Undo…

Ek wens regtig die lewe het n undo button gehad wat n mens kon kliek vir die stupid goed wat jy doen!

Vandag sou ek regtig bly gewees het om dit te kon gebruik…soms doen en se ons goed wat regtig ongevraag is. 

Eendag, wanneer ek groot is, gaan ek leer om my mond te hou!

Explore posts in the same categories: Uncategorized

2 Kommentaar op “Undo…”

  1. Krista Says:

    Jy dink? Ekke soek gereeld vir die undo knoppie as ek opgefnok het en moet regmaak . . . .

  2. Tersia Says:

    Ek sal ook nie omgeee vir ‘n undo knoppie nie! Hierdie jaar wil ek heeltemal undo!!


Lewer kommentaar