Dis lekker om te lewe, ja dit is….

Vandag is een van daai spesiale dae waar n ou sommer wil opspring en giggel van skone lekker kry.

Ons voorspel al n hele maand dat die petrol prys met ongeveer 160spl gaan daal en is openlik uitgejou oor die voorspelling.  Maar, ons het deurgedruk.  Vandag, dames en here en vriende…  R1.61spl.

Is dit nie stunning nie!

Dan verwag ons nog so ongeveer 40c in Januarie en dalk nog n bietjie in Februarie, maar daarvoor hou ek nog nie asem op nie.  Ek kry net baie lekker oor die R1.61.

Lekker naweek hou en moenie petrol ingooi tot die 3de Desember nie.

Rachelle

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

One Comment op “Dis lekker om te lewe, ja dit is….”

  1. oopkop Says:

    Julle is darem baie skaars. Kan ons nog ‘n kuiertjie iewers inpas die jaar?


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: