MATRIEK IS VERBY……….!!!!

Ons het vanoggend die offisiele uitslae gekry:

MATRIEK IS VERBY en ons het n onderskeiding gekry in Marketing Communications.

Corle ons is baie, baie trots op jou!!

Mamma en Pappa

Advertisements
Explore posts in the same categories: Uncategorized

5 Kommentaar op “MATRIEK IS VERBY……….!!!!”

  1. Krista Says:

    Baie, baie geluk!!!!!

  2. oopkop Says:

    Baie geluk Corletjie. Wat wil sy swot?

  3. koeksuster Says:

    Haai Anja, Ooooooh, dis lekker om van jou te hoor.

    Corle werk hier by Econometrix vir eers. Sy geniet die nuwe omgewing en is n voltydse werk aangebied. Ek is baie trots op haar. Sy doen regtig baie goed en mense is mal oor haar.

    Sy sal seker binne-kort besluit of sy wil gaan swot en wat!
    Kom ons kuier toe – ons is sooooo besig, maar ons moet n plan maak!

  4. oopkop Says:

    Ons sal maar moet reel vir my b-day. Wanneer kom die kleinding nou weer?


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: