Want ek is…

So gemaak, en so laat staan, dink ek, se die spreekwoord.

Maar ek is nie.  Die Here het my gemaak, en nou knie Hy my elke dag en hou aan om my te vorm.  Soms is dit seer en ek raak kwaad en soms is dit wonderlik en ek huil oor simpel goed.

Ek is 41 jaar oud.  Ek het die wonderlikste man wat die Here kon kry (voor sommige van die ander wonderlike mans) en ek het drie amazing kinders.  Jeanne is 20 en weet altyd alles – van tantrums tot seks.  Corle is 17 en het amper alles uit gefigure, kort nog n paar details dan is sy volleerd en Jaco is my seun – dit se alles.

Ons bly in Orchards, Orange Grove, in n huis wat verval omdat die eienaar dit nie wil regmaak nie, maar dit is ook n adventure – veral as dit reen, dan kan ons river rafting doen.

Hier is ek….

Rachelle

Advertisements

One Comment op “Want ek is…”

  1. Eben Says:

    Geluk met jou poging Koekie!! Ek gaan verseker kom aanklop by jou vir myne.

    En weet jy wat …. dit lyk pragtig by jou.

    Lekker dag vir jou

    Eben


Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s


%d bloggers like this: